Callies het ‘n uitstekende ligaseisoen beleef. Baie geluk aan al ons hokkiedogters met hul puik prestasies gedurende die seisoen. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle en op die wyse waarop julle die skool verteenwoordig het.
Afrigters: Zunike Dos Ramos & Zenita van der Westhuizen
Afrigter: Delarize Verwey
Afrigters: Sami Kapp & Janke Botha
Afrigters: Zunike Dos Ramos & Alison Muir
Baie geluk aan al die spelers en afrigters met hierdie uitstekende prestasies. Julle harde werk, toewyding en spangees het beslis vrugte afgewerp.




