Die Buiteleweklub by Callies is aan die beweeg
Callies spog met ‘n sterk buiteleweklub onder die leerders en ook by die onderwysers.
Ons beplan vanjaar om korter uitstappies te onderneem as gevolg van die finansiƫle implikasies van langer toere.
Ons beplan ook uitstappies in ons omgewing. Leerlinge sal ingelig word deur die jaar in die verband.