Die 1ste netbalspan het gedurende die vakansie getoer na Camp Discovery.
 
 
Daar is veral sterk vriendskapsbande gesmee tussen Callies en Hoërskool Tuine, waar die dogters mekaar tydens hul onderskeie wedstryde ondersteun het.
Ons is uiters trots op hierdie netbaldogters wat Callies se naam hoog gehou het deur ’n verdienstelike 9de plek te behaal uit 22 deelnemende skole.

 

Callies vs Aliwal Noord Hoërskool:  18 – 7