Aan al Callies se matrieks.

Die finale eksamen van julle skoolloopbaan het aangebreek. Ons dink aan elkeen van julle. Mag julle in hierdie eksamen die vrugte pluk van julle harde werk.

Baie sterkte.