{"id":198,"date":"2016-01-26T13:24:26","date_gmt":"2016-01-26T13:24:26","guid":{"rendered":"http:\/\/hscallies.co.za\/afrikaans\/?page_id=198"},"modified":"2022-09-19T11:22:39","modified_gmt":"2022-09-19T11:22:39","slug":"algemene-inligting","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/hscallies.co.za\/afrikaans\/algemene-inligting\/","title":{"rendered":"ALGEMENE INLIGTING"},"content":{"rendered":"<p><strong>SKOOLORGANISERING<\/strong><\/p>\n<p><strong>Die skool begin dwarsdeur die jaar om 07:45 am<\/strong><\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>1. Aanvangstye<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Wanneer die klok om 07:45 lui, moet leerlinge reeds by hulle onderskeie klasse netjies aangetree wees. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Indien &#8216;n leerling om een of ander geldige rede laat kom, moet hy eers by mnr. De Koker aanmeld waarna hy eers na sy klas gestuur sal word. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Saalopening geskied op Maandae oggende voor pouse, leerders moet so gou as moontlik netjies in klasverband aantree, om die saal stil binne te gaan.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Geen laatkommery sal toegelaat word nie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Die skool sluit Maandae tot Donderdae om 14:00 en Vrydae om 13:30.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>2. Afwesighede<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Leerlinge wat van die skool afwesig is, moet onmiddellik by hulle terugkeer &#8216;n brief van die ouers of mediese sertifikaat aan die registervoog oorhandig.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Groot klem word op gereelde skoolbesoek van elke leerling gel\u00ea en daarom is hertoelating gekoppel aan getroue skoolbesoek.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>3.&nbsp;&nbsp; Afwesighede tydens toetse en eksamen<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Indien &#8216;n vraestel weens ernstige siekte nie geskryf kan word nie, stel die ouer die skool telefonies in kennis en handig &#8216;n mediese sertifikaat in wat bevestig dat die leerling nie in staat was om die eksamen te skryf nie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Die leerling moet self met die betrokke vakonderwyser re\u00ebl vir die afl\u00ea van &#8216;n mondelinge of skriftelike eksamen.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Enige afwesighede anders as mediese redes, is onaanvaarbaar.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Indien afwesig sonder verskoning of indien bogenoemde re\u00ebling nie nagekom word nie, kan geen punte vir &#8216;n vraestel wat nie geskryf is nie, toegeken word nie.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>4.&nbsp;&nbsp; Verlating van terrein gedurende skoolure<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Indien leerlinge gedurende skooltyd afsprake moet nakom, moet die leerling\/ouers reeds 24uur voor die afspraak, &#8216;n brief met die nodige besonderhede of telefonies die inligting met die hoof of adjunkhoofde deel. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Ouers alleenlik moet die kind self kom haal. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Leerlinge sal slegs met toestemming van ouers\/voogde die skoolterrein mag verlaat nadat die nodige verlofvorm deur die&nbsp;hoof of aangewese adjunkhoof en klasonderwysers&nbsp;geteken is. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">&nbsp;<\/span><span lang=\"EN-ZA\">Afsprake gedurende skooltyd moet tot die absolute minimum beperk word. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Indien &#8216;n leerling siek word gedurende skoolure, sal die skool die ouerhuis skakel.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Leerlinge mag nie self skakel nie. Indien &#8216;n leerling gedurende skoolure beseer raak of siek word, moet dit onmiddellik by die kantoor aangemeld word.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Leerlinge sal slegs in buitengewone omstandighede toegelaat word om die skool tydens skoolure te verlaat. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Om teenwoordig gemerk te word moet die leerling tot pouse die skool bywoon.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>5.&nbsp;&nbsp; Klaswisseling<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Aan die einde van &#8216;n periode moet die leerlinge op versoek van die onderwyser hulle boeke inpak en wag vir toestemming om te stap.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Leerlinge hou links op die stoepe met hulle tasse in hulle regterhand of op die rug vanaf die biblioteek na die snoepwinkel. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Wanneer daar vanaf die snoepwinkel na die mediasentrum gewissel word, volg&nbsp;leerlinge die sementpaadjie onder die stoepe steeds met hulle tasse in hulle regterhand of op die rug <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Binne vyf minute nadat die eerste klok gelui het, moet die leerlinge reeds in die volgende klaskamer wees.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Dieselfde re\u00eblings geld vir na pouses.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>6.&nbsp;&nbsp; Klaskamerpraktyk<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Wanneer leerlinge die klaskamer binnestap, geskied dit ordelik.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Klaskamers moet ten alle tye netjies gehou word.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Vandalisme: daar mag nie op banke, mure, vensters of toerusting gekrap of geskryf word nie. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Beskadiging van terrein, geboue of ander se besittings word in &#8216;n baie ernstige lig beskou.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Geen etery sal in die klas geduld word nie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Gedurende pouse mag niemand in die klaskamers, saal, gimsaal of op die trappe wees nie. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Gedurende skooltyd mag niemand by die motorparkering, fietsloods, skietbaan, swembad of \u201ckraal\u201d wees nie, behalwe met die nodige toestemmingsbaadjie.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>&nbsp;7.&nbsp;&nbsp; Handboeke<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Boektasse moet van &#8216;n sterk, duursame materiaal wees sodat geen beskadiging van handboeke of skrifte kan plaasvind nie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Rugsakke mag nie gebruik word as boektas nie, tensy daar stutte teen die kante of afskortings in die binnekant is om die rugsak te versterk.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">&nbsp;<\/span><span lang=\"EN-ZA\">Geen slagspreuke of enige ander &#8220;graffiti&#8221; word op boektasse toegelaat nie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Handboeke en skrifte moet in die voorgeskrewe tas gedra word.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Alle handboeke moet met \u2018n duursame oortreksel oorgetrek word en met groot sorg hanteer word. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Plastiek word aanbeveel asook die versterking van die voor en agterblad. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Indien \u2018n handboek verlore raak, moet die leerling die vervangingskoste betaal en die kwitansie by die&nbsp;handboek administrateur&nbsp;inhandig wat \u2018n afskrif aan die leerder sal voorsien.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Tasse moet groot genoeg wees om alle handboeke en skrifte te akkommodeer.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>&nbsp;8.&nbsp;&nbsp; Periodetoesig<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Toesig vir \u2018n betrokke klas en of periode word verkry vanaf die leerlinge se klasroosters.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Leerlinge moet direk aan die begin van die periode by die betrokke toesigonderwyser aanmeld en vir die hele periode in die klas wees.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>&nbsp;9.&nbsp;&nbsp; Ekstra klasse<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Graad 12 leerders het elke Maandag ekstra klasse wat ingedeel is volgens hulle rooster-sleutels <\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>&nbsp;10.&nbsp; Eksamendatums<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Eksamendatums&nbsp; is beskikbaar op die &#8220;Communicator&#8221; en &#8220;Facebook&#8221; blad. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Ouers word versoek om nie met vakansie te gaan gedurende hierdie tyd nie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Roosters vir die eksamen sal vroegtydig aan die leerders voorsien word en is ook aflaaibaar vanaf die &#8220;communicator&#8221; en die Facebook.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>&nbsp;11.&nbsp; Konsessies vir eksamen en toetse ( ekstra tyd )<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">\u2018n Verslag van \u2018n opvoedkundige sielkundige of spesialis word vereis indien \u2018n leerling addisionele tyd vir eksamen benodig. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Leerlinge moet voor elke eksamen of toetssiklus sy\/haar toestemmingsbrief vir ekstra tyd by die Departementshoof gaan afhaal.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>&nbsp;12.&nbsp; Huiswerk<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Elke leerling is verantwoordelik vir die aanskaf van &#8216;n dagboek.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Die dagboek word&nbsp;gebruik vir die inskryf van huiswerk by die datum wanneer dit gereed moet wees. Dit is wenslik dat ouers hierdie huiswerk kontroleer om op hoogte van die leerling se vordering te bly.<\/span><\/li>\n<li>Huiswerk is ook op die &#8220;Communicator&#8221; beskikbaar.<\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Toets en opdragpunte&nbsp;word ook in die&nbsp;dagboek geskryf en kan gekontroleer word deur die ouers.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>&nbsp;13.&nbsp; Getuigskrifte<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Leerlinge word aan die einde van Graad 12 voorsien van \u2018n getuigskrif.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Heruitreiking van enige dokumente is onderhewig aan \u2018n administrasiefooi van R30.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Addisionele rapporte word uitgereik teen \u2018n fooi van R10, en addisionele roosters teen R5.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">&nbsp;<strong>14. Finansies<\/strong><\/p>\n<p><strong>&nbsp;Skoolfonds<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Skoolgeld in die vorm van kontant word gedurende die volgende tye ontvang:<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Leerlinge betaal skoolgelde in die oggend van 7:00 tot 07:45, g<\/span><span lang=\"EN-ZA\">edurende pouses en na skool.&nbsp; Ouers kan enige tyd van die dag tot 15:00 in die middag betaal.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Kwitansies word vir alle kontantontvangstes uitgereik. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Dit sal waardeer word indien persone wat geld inbetaal, op &#8216;n kwitansie aandring.<\/span>&nbsp;<\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Rekeningstate word maandeliks uitgereik. Dit word aan leerlinge oorhandig, wat daarvoor teken.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Betaling kan ook direk in die skoolrekening gemaak word deur middel van \u2018n aftrekorder of elektroniese oorbetaling met die regte verwysing.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Kaartfasiliteite is ook beskikbaar in die kantoor vir die betaling van skoolfonds &#8211; teen &#8216;n ekstra kaartfooi van R10.&nbsp;<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>&nbsp;15.&nbsp; Kleedkamers<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Die sleutelwoorde ten opsigte van die kleedkamers is netheid en sindelikheid.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Besoeke aan die kleedkamer moet tot die minimum beperk word gedurende skoolure. Dit is nie \u2018n kuierplek nie!<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Gedurende lesperiodes mag kleedkamers slegs met die nodige toestemmingsbaadjie van die vakonderwyser besoek word.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Slegs een leerder per baadjie word toegelaat; leerders moet die baadjie aantrek en nie rondsleep nie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\"><span lang=\"EN-ZA\">Gedurende klastye sal die onderskeie kleedkamers aan die onderpunt van die B-blok oop wees vir seuns en dogters en gedurende pouse die Seuns-kleedkamer in die A-blok en dogters-kleedkamer suid van die saal.&nbsp;<\/span> <\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>16.&nbsp; Toegangshekke<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Alle hekke word om 8:00am gesluit en gedurende skoolure sal slegs die hek in Wolframstraat toegang verskaf.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>&nbsp;17.&nbsp; Goeie maniere en etiket<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">\u2018n Leerder tree altyd met respek op teenoor onderwysers en&nbsp;hulle meerderes<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">\u2018n Seun of meisie praat nooit met \u2018n onderwyser\/es terwyl sy\/haar hande in&nbsp;hulle broeksakke is nie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Ons spreek onderwysers aan as MENEER en onderwyseresse as MEVROU of JUFFROU.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Seuns wag vir meisies om eerste by \u2018n lokaal in of uit te stap<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Seuns tree altyd met respek op teenoor \u2018n meisie. Daarom sal hulle let op hulle taal as daar meisies in die teenwoordigheid is en hulle sal opstaan sodat die meisie kan sit as daar te min sitplek is.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Meisies gedra hulle altyd vroulik. Dus sal hulle taalgebruik en gedrag so wees dat dit hulle goeie opvoeding weerspie\u00ebl.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Kougom kou is verbode.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">&nbsp;<strong>18.&nbsp; Verhouding teenoor mekaar<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Elke leerling het die verantwoordelikheid om mekaar te help om spangees te bevorder, mekaar daarvan bewus te maak dat sonder mekaar geen taak te groot is nie en goeie verhoudings teenoor mekaar van kardinale belang is. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Om die bogenoemde te bewerkstellig is die volgende vereistes vir elke Callies-leerling belangrik:<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Hoflikheid teenoor mekaar is \u2018n kosbare bate, ons is nie mensku nie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Wedersydse respek moet teenoor mekaar betoon word. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Hartlikheid \u2013 ons is nie suurpruime nie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Gelykmoedig \u2013 ons sukkel nie met \u2018n humeur en buie nie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Taktvol \u2013 ons dink voordat ons praat en trap nie onodig op ander se tone nie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Erkentlik \u2013 ons is lief om \u201cdankie\u201d en \u201cdis \u2018n plesier\u201d te s\u00ea.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Regverdig \u2013ons het \u2018n \u201csense of fairplay\u201d.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">&nbsp;<\/span><span lang=\"EN-ZA\">Humorsin \u2013 ons kan \u2018n frons met \u2018n glimlag afweer.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Meelewingskrag \u2013 ons kan deur \u2018n ander se o\u00eb kyk.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Bedagsaam \u2013 ons is nie onverskillig en gevoelloos nie en let na ons taalgebruik.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Wellewend \u2013 ons is meer as net beleefd en hoflik.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Opreg \u2013 ons het nie tweegesigte nie.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>&nbsp;19.&nbsp; Graad 8 en 9 Leerlinge<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Jy word vriendelik verplig om in te skakel by die skool en al sy bedrywighede.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Jy staan aan die onderpunt van die leer nadat jy verlede jaar aan die bopunt was.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Ken jou plek teenoor senior leerlinge en onderwysers.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Leer jou matriekleerlinge ken, groet vriendelik en wees die mindere sonder om verneder te word. Hulle is daar om jou in Callies in te wei en die regte manier van doen te leer.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Ken en groet die onderwysers.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Doen jou plig en werk doelgerig hard aan jou skoolwerk. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Leer en ken jou skoollied, skoolkode, skoolwapen, vlag en kleure. Dra dit met waardigheid en trots!<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Op die terrein van buitemuurse aktiwiteite moet jy ten minste aan een somer-, een wintersport en een kultuur aktiwiteit deel-neem. Skakel in by al die geleenthede wat jou gebied word.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Ontwikkel en oefen jou potensiaal op elk van die terreine.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">&nbsp;<\/span><span lang=\"EN-ZA\">Kultuur- en sportbyeenkomste word in skooldrag bygewoon. <\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Elke graad 8 en 9 leerling word vriendelik verplig om elke kultuur- en sportbyeenkoms by te woon.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Op die skolastiese terrein wil ons jou lei tot jou maksimum akademiese prestasie.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Om suksesvol te wees, moet jy daagliks gedissiplineerd en met toewyding en getrouheid studeer.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Sukses vereis verder dat jy goeie verhoudings sal handhaaf. Goeie verhoudings word verkry deur goeie dissipline.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Dissipline is gehoorsaamheid aan wette, ordonansies, regulasies en re\u00ebls \u2013 elkeen op sy eie terrein.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Gehoorsaamheid aan huisre\u00ebls bewerk goeie dissipline.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Gehoorsaamheid aan skoolre\u00ebls verseker goeie verhoudings met jou onderwysers en klasmaats en dit help jou om skolasties te presteer. <\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong>&nbsp;20.&nbsp; Optrede in die openbaar.<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Betoon eerbied en respek teenoor ander.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Jy moet te alle tye netjies geklee wees in jou skoolklere.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Alle skoolre\u00ebls t.o.v. skooldrag geld ook buite die skoolterrein.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Handhaaf altyd goeie gedrag en maniere. Tree so op dat ander mense vir jou respek sal h\u00ea.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Jou optrede in die openbaar is \u2018n weerspie\u00ebling van jou opvoeding en karakter.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Wees te alle tye \u2018n ambassadeur vir jou skool, veral as jy \u2018n skoolfunksie bywoon.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">GEEN rokery sal geduld word nie.<\/span><\/li>\n<li>GEEN vashou van hande, soenery ens. sal geduld word nie.<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"padding-left: 30px;\"><strong> 21. Deelname aan sport, kulturele&nbsp;<\/strong><strong>aangeleenthede, verenigings en skoolfunksies<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">\u2018n Gelukkige mens is \u2018n gebalanseerde mens.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Daar is genoeg geleenthede om alle fasette van jou menswees te ontwikkel.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Deelname aan buitemuurse aktiwiteite bevorder jou sosiale verhouding met jou medemens.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">\u2018n Gesonde liggaam huisves \u2018n gesonde gees.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Deelname staan bo die idee van wen of verloor.<\/span><\/li>\n<li><span lang=\"EN-ZA\">Gepaste skooluniform vir die geleentheid moet gedra word.<\/span><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>SKOOLORGANISERING Die skool begin dwarsdeur die jaar om 07:45 am 1. Aanvangstye Wanneer die klok om 07:45 lui, moet leerlinge reeds by hulle onderskeie klasse netjies aangetree wees. Indien &#8216;n leerling om een of ander geldige rede laat kom, moet hy eers by mnr. De Koker aanmeld waarna hy eers na sy klas gestuur sal [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"ngg_post_thumbnail":0,"footnotes":""},"class_list":["post-198","page","type-page","status-publish","hentry"],"jetpack_sharing_enabled":true,"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/hscallies.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/198","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/hscallies.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/hscallies.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/hscallies.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/hscallies.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=198"}],"version-history":[{"count":10,"href":"http:\/\/hscallies.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/198\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8019,"href":"http:\/\/hscallies.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/198\/revisions\/8019"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/hscallies.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=198"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}