GRAAD 8 EN 9 VAKKEUSE
Alle skole word deur die Onderwysdepartement verplig om die volgende leerareas aan te bied:
- Huistaal: Afrikaans
- Eerste Addisionele Taal: Engels
- Wiskunde
- Natuurwetenskappe (Behels die vakke Biologie en Natuur- en Skeikunde)
- Tegnologie (Behels die vakke Tegniese Tekeninge en Bedryfskennis)
- Sosiale Wetenskappe (Behels die vakke Geskiedenis en Aardrykskunde)
- Lewensoriëntering (Behels die vakke Voorligting en Liggaamsopvoeding)
- Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (Behels die vakke Rekeningkunde en Besigheidstudies)
- Skeppende Kunste
GRAAD 10, 11 EN 12 VAKKEUSES
AFDELING A:
VIER VERPLIGTE VAKKE
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid
- Lewensoriëntering
AFDELING B:
DRIE VAN DIE VOLGENDE VAKKE MOET GEKIES WORD:
(Verwys na vakpakette)
- Fisiese Wetenskappe (Natuur- en Skeikunde)
- Rekeningkunde
- Lewenswetenskappe (Biologie)
- Rekenaartoepassingstegnologie (Rekenaarwetenskap SG)
- Toerisme
- Besigheidstudies (Bedryfsekonomie)
- Geografie (Aardrykskunde)
- Verbruikerstudies
- Ingenieursgrafika- en Ontwerp (Tegniese Tekeninge) (Gr. 10-12)
- Geskiedenis (Slegs in Engels)