Game, set and match…
Is die woorde dalk deel van jou woordeskat? Wonderlik! Callies se tennisbane sal dan jou voete laat tuis voel…bring net jou eie aarbeie en room saam!
Oefentye:
Elke Maandag en Woensdag vanaf 14:30. (Begin die 2de termyn)
Baie van ons leerders maak ook gebruik van die dorpsbane en hulle buite-afrigter om hulle potensiaal maksimaal te ontgin.
Tennisdrag:
Vir seuns en dogters is Geel Callies hemp met wit kortbroek.
Afrigters en Skeidregters:
Mnr. C.B. Labuschagne
Liga:
Skole in die betrokke poel is: Hoërskool Carletonville, Hoërskool Fochville, Riebeeckrand, Jan de Klerk, Bekker, Jan Viljoen en Nic Diederichs.