Al die gladde monde wat hou van saampraat, alleen praat en sommer net praat, ons spreekkoor  sal jou laat PRAAT!

Die spreekkoor is een van die nuwe items op die kultuur spyskaart wat vir baie pret en giggels sorg.  Die spreekkoor word afgerig deur Me. M. Diedericks en Me. C. Pitzer.

Die spreekkoor neem deel by die plaaslike Kunstefees en ook by die RACA Eisteddfod en behaal jaarliks uitstekende uitslae.

040 (Mobile)