Trippel Afrikaans op jou tong?

 

Is jy ‘n bangbroek of ‘n standpunt steller?

 

Kom sê jou sê – ons wil luister!!

 

Die interne Afrikaanse redenaars vind plaas op 16 Mei 2018 in die Personeelkamer.  Enige belangstellendes is welkom om in te skryf en jou sê te sê.

Daar is 4 kategorieë waarin jy kan deelneem:

  • Junior Huistaal (Gr. 8 – 9)
  • Junior Addisonele taal (Gr. 8 – 9)
  • Senior Huistaal (Gr. 10 – 12)
  • Senior Addisionele taal (Gr. 10 – 12)

 

Daar is pryse op die spel! Die wenners sal ook ‘n kans kry om aan die Radikale Redenaars kompetisie deel te neem.

 

Enige navrae  –  Me. I. Rademan

 

Uitslae 2018:

Huistaal

Graad 10

  1. Michayla Schreüder
  2. Levon-Cheré Dobson

Graad 11:

  1. Dalene Kirchner

Afrikaans Eerste Addisonele Taal

Graad 10:

  1. Tshegofatso Makgale
  2. Sebolelo Gaburana
  3. Patricia Makoenya

Graad 11:

  1. Rachael Isherwood
  2. Ongizewe Mjojozi
  3. Gift Ratema
  4. Khanya Vinjwa

Graad 12:

  1. Boitshepo Ramontsho
  2. Nicole Nel

 

 

 

Verdienstelikheidstrofee:

Tshegofatso Makgela