Is jy gebore vir die kunste? Teken of sing jy graag?

As jy dalk gebore is om gehore te bekoor met groot monoloë dan is die kunstefees die plek waar jy jou hart kan “uit-show”.

Die kunstefees gee aan almal met een of ander talent ‘n gelyke kans om dit te beoefen, vele onderwysers op die personeel is betrokke daarby en is altyd gereed om ‘n bereidwillige Callie te help.

Die kunstefees strek gewoonlik vanaf 28 Julie tot en met 30 Augustus. Die inskrywings sluit gewoonlik 20 Junie. (Hierdie datums is tentatief en kan verander.)

Hier is die verskeie afdelings, hulle kategorië en beoordeligsdatums:

Engelse Afdeling

  • Creative writing
  • Solo verse
  • Narrative verse (a poem telling a story)
  • Duo/ trio/ quartet verse
  • Choral verse (minimum 5 people)
  • Prose
  • Dramatized Prose
  • Monologue
  • Programme
  • Play
  • Play reading
  • Public or Impromptu speaking
  • Mime (prepared and improvised)
  • Scene with speech
  • Storytelling
  • Sight reading
  • Speaking or reading own work

Vokale Afdeling

  • Solosang met begeleiding
  • Volksang met begeleiding
  • Operette / Musiekblyspel met begeleiding
  • TV, Filmwerk of Kabaret
  • Ope-afdeling
  • Lieder
  • Kunslied
  • Oratoria
  • Informele groepsang
  • Revue
  • Kore
  • Solo-, Gewyd- en Volksang met klankbane (duet-geleentheid is ook beskikbaar)

Afrikaans Afdeling

  • Poësie
  • Prosa
  • Bybelse prosa
  • Gedramatiseerde poësie (solo of groepwerk)
  • Gedramatiseerde prosa (solo of groepwerk)
  • Monoloog
  • Samespraak
  • Onvoorbereide lees
  • Eksperimentele werk
  • Eenbedryf
  • Spreekkore
  • Redenaars
  • Letterkunde (Skryfstuk – Opstelle en Gedigte)

Instrumentaal

  • Ligte solo verwerkings
  • Klavier solo’s
  • Klavierstudies
  • Sonatine
  • Barok
  • Modern
  • Klavierprogram
  • Unisa eksamen
  • Snelstudie
  • Bladlees
  • Duette, Trios
  • Blokfluit
  • Ensemble
  • Ander instrumente
  • Kitaar en elektriese kitaar

Skeppende Kuns

  • Kuns
  • Tekenkuns – enige medium
  • Vrye ontwerp – enige medium
  • Plakaat en Letterwerk – enige medium
  • Fotografiese kuns

Skilderkuns

  • Skilderwerk – enige medium

Algemene Vlyte

  • Modelering – Papier Maché
  • Beeldhouwerk
  • Glasverf / Loodglaswerk
  • Draadwerk
  • Kerse
  • Lapverf
  • Riffelkartonwerk
  • Pottebakkery
  • Houtsnee en Houtwerk
  • Kralewerk
  • Scrapbooking
  • Weefwerk
  • Ope-kategorie