HENGEL

Ons hengelaars, trek daai grotes uit vir Callies by ons hengelklub.  Alle vissermanne kan kom speel en baljaar terwyl hulle geduldig wag om daardie reus uit te trek!!!

Spanne:

Daar is geen ouderdomsgroepe, die hengelaars word slegs in spanne van 4 ingedeel.

Afrigter:  

Mnr. B. G. Lodewyckx

Hengeldatums:

11 – 12 Maart  Koppiesdam

2 April  Ardenza Vaaldam

1 Mei  Opedag Western Deep Levels

13 – 14 Mei  Bamboesdam

3 Junie  Mac Pac Kliniek

29 – 30 Julie  Koppiesdam

13 Augustus  Wilgedraai

2 – 3 September  Volstruisbaai

8 Oktober  Klipdriftdam

18 – 19 November  Bloemhofdam

2 Desember  Prysuitdeling