In 2019 neem die span deel aan die Noordwes Gholfliga.  Tydens die liga sal ‘n Senior Noordwes- en ‘n 0/15 gholfspan gekies word.

Bepalings:

25 Februarie  –  Potchefstroom

8 April  –  Mafikeng

29 Julie  –  Orkney

Die Organiseerder is Mnr. J. Meyer

 

Baie geluk aan OD Brits, Gr. 8.  OD is  aangewys as die Junior Klubkampioen en is ook  naaswenner vir algehele klubkampioen by Goldfields West Gholfklub.

Baie geluk aan die Meisiesspan wat die Noordwes Gholfliga gewen het.

 

Zanna-Lee Jacobs;  Cheslyn Jacobs  en OD Brits
Zanna-Lee Jacobs; Cheslyn Jacobs en OD Brits
Cheslyn Jacobs & OD Brits