Die jaar het met groot opwinding begin.  Die Interhuisbyeenkoms was ‘n goeie begin vir die atletiekseisoen. 

Na ‘n kort atletiekseisoen het 21 atlete gekwalifiseer om aan die D2-atletiekkampioenskappe deel te neem. Twee van ons atlete het deelgeneem aan die Suid-Gauteng Kampioenskappe: Baie geluk aan Franco Schreüder en Henk Oosthuizen.

 

Franco Schreüder
Franco Schreüder
Henk Oosthuizen
Henk Oosthuizen