Potchefstroom na Carletonville
  1. Gaan na Walter Sisulu Dr op Potgieter St (N12).
  2. Draai regs in Walter Sisulu Dr.
  3. Ry verder op Van der Hoff Rd (R501).
  4. Draai links in Onyx Dr.
  5. Ry verder op Onyx Dr.
  6. Draai regs in Uralite St.
  7. Draai links in Kaolin St.
  8. Draai links in Dolomite Dr.
  9. Besteming op Linkerhand.

Alternatief

  1. Gaan na Walter Sisulu Dr op Potgieter St (N12).
  2. Draai regs in Walter Sisulu Dr.
  3. Draai regs in Newmarket St.
  4. Draai regs in Sol Plaatjie Ave.
  5. Draai links in Potgieter St (N12).
  6. Draai links in R500.
  7. Neem afrit na links in onto Bluebell Rd (R501).
  8. Draai regs Dolomite Dr.
  9. Reis 1km verder bestemming op linkerhand

 

Johannesburg na Carletonville
  1. Neem N1 (tolpad) na Bloemfontein.
  2. Neem afrit #60/N12/Potchefstroom/Kimberley na N12, R29 (gedeeltelike tolpad).
  3. Draai regs in R501 (Bluebell Road).
  4. Draai regs in R500 (Annan Road).
  5. Draai links in Kaolin St.
  6. Draai regs in Dolomite Dr.
  7. Bestemming op linkerhand.

 

Krugersdorp na Carletonville
  1. Gaan na Kruger St op Joubert St.
  2. Draai regs in Kruger St.
  3. Draai regs in Main Reef Rd.
  4. Reis verder op Monument St.
  5. Draai regs op R28.
  6. Draai regs op 6th Rd (R41).
  7. Draai regs om op R41 te bly.
  8. Draai links in R500 (word Ada St.).
  9. Draai regs in South St.
  10. Draai links in Dolomite Dr.
  11. Bestemming op regterhand.

 

 Vanderbijlpark na Carletonville
  1. Gaan na General Smuts St op DF Malan St.
  2. Draai links in Livingstone Blvd.
  3. Draai regs in Frikkie Meyer Blvd.
  4. Draai links in R28, R54.
  5. Draai regs in R500 (word Annan Rd).
  6. Draai links in Kaolin St.
  7. Draai regs in Dolomite St.
  8. Bestemming op linkerhand.