By Callies is daar ‘n senior span wat bestaan uit die beste 10 spelers van enige ouderdom.  En ook ‘n junior span wat bestaan uit graad 8 – 10 spelers.

Afrigters:

Mnr. P. Broodryk en Me. M. van Eeden (admin)

 Liga:

Die liga vind in die tweede kwartaal plaas.  Daar is twee bene waarin meegeding word nl.  Potchefstroom en Carletonville.

Carletonville:IMG_2137

Hoërskool Carletonville

Hoërskool Wonderfontein

Carleton Jones High School

Hoërskool Westonaria

Hoërskool Fochville

 

Potchefstroom:IMG_2141

Hoërskool Volkskool

Hoërskool Gimnasium

Hoër Tegniese Skool Potchefstroom

Potch Boys High School

Potch Girls High School

 

Elke been speel in ‘n rondomtalie teen mekaar uit waarvan die twee top skole weer teen mekaar uitspeel.  Die wenners speel daarna dan teen mekaar om die wenner van die liga te bepaal.

Oefentye:

IMG_2138

Maandae en Woensdae: 14:00 – 16:00

 

Sportdrag:

Skooldrag

 

Wedstryde:

4 Mei 2019

Callies vs Ventersdorp  08:00

Callies vs Fochville  09:00

Callies vs CJ  10:10

Callies vs Westonaria  11:15

Callies vs Wonderfontein  12:20

 

 

 

IMG_2139

   IMG_2142

 

 

 

 

 

 

 

 

IMG_2140