Baie geluk aan diƩ leerlinge wat tydens die Prysuitdelingsfunksie vereer is met spesiale trofees vir uitsonderlike diens en prestasies.
Dankie dat julle bereid is om die ekstra tree te stap en met toewyding en trots ons skool se naam in die gemeenskap uit te dra. Julle voorbeeld en betrokkenheid versterk die waardes en goeie naam van ons skool.


