Baie geluk aan Anelisa Mvundle (O/17), Kungazo Gzulu (O/15), en Onthatile Serongwane (O/14) met hul keuse om aan die tweede ronde van die Interdistrik Netbalproewe by Hoërskool Florida deel te neem.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Baie geluk aan Kungazo Gxulu o/15 wat dit tot die finale Jomo-span gemaak het.

Sterkte met die GSS-proewe op 6 April by Hoërskool Florida.