Baie geluk aan die top presteerder in elke graad.

Dit is ‘n merkwaardige prestasie om as die topleerder in jou graad aangewys te word.

Julle harde werk, deursettingsvermoë en akademiese uitnemendheid verdien die hoogste erkenning.

Ons is baie trots op julle prestasie.