Baie geluk aan ons personeel met hulle vakprestasies gedurende 2025.
Ons waardeer julle positiewe gesindheid teenoor die vak wat julle aanbied en die leerlinge van ons skool.





Baie geluk aan Mev. C. Fourie met die uitmuntende prestasie in die vak Ingenieursgrafika & Ontwerp in die 2025 NSS-uitslae.
Hierdie besondere prestasie het daartoe gelei dat Hoƫrskool Carletonville aangewys is as die Toppresterende Skool in Gauteng-Wes.