
Die finaliste het hul rolle met toewyding vervul, en dit was duidelik dat hulle die geleentheid ten volle geniet het.
Die gehoor het ‘n heerlike aand beleef, moontlik gemaak deur die harde werk van die personeel en leerlinge van die skool.
Welgedaan, Callies!
Mnr Callies – Jaco Smuts & Mej Callies – Elouise Botha
1ste Prins – Tiago de Aguiar
1ste Prinses – Gomolemo Mtini
2de Prins – Jaco Janse van Vuuren
2de Prinses – Musandiwa Madau

