Ons is trots om te sê die matrieks van 2020 het ‘n algemene slaagsyfer van 96% behaal.  Die volgende vakke spog met 100% slaagsyfer:  Afrikaans Huistaal, Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskundige geletterdheid, Verbruikerstudies, Dramatiese Kunste en Ingenieurs Grafika en Ontwerp

 

 

 

Die toppresteerder is Elzanie van Wyk met 6 onderskeidings:  Afrikaans HT – 86%, Engels Eerste Addisioneel – 88%, Wiskundige geletterdheid – 89%, Lewensoriëntering – 88%, Besigheidstudies – 88% en Toerisme – 87%

 

 

 

 

 

Tshepang Thoabala 3 onderskeidings:  Afrikaans Eerste Addisioneel – 85%, Lewensoriëntering – 87% en Rekeningkunde – 82%

 

 

Ntando Golimpi  3 onderskeidings:  Wiskundige geletterdheid – 82%, Besigheidstudies – 91% en          Geskiedenis – 86%