Baie geluk aan die nuutverkose Hoofleiers vir 2020/2021

Van links:

Ilze-marie Oosthuizen (Onderhoofdogter Kultuur), Portia Mlambo (Onderhoofdogter Sosiaal), Yolisa Siniu (Hoofdogter), Werner Oosthuizen (Hoofseun), Kyle de Lange (Onderhoofseun Sport) en Amika Fourie (Onderhoofdogter Akademie)