Baie dankie aan almal wat Callies ondersteun het met ons “Boereworsrol verkope”.  Dit was ‘n groot sukses.

 

 

Baie dankie ook aan die volgende persone/besighede vir die skenkings ons waardeer dit:

Carletonville Motors bakkery

 

Uys Motors bakkery

 

 

Carletonville Vars Vleis slaghuis – Mnr. M. Lewitton