Hierdie “Lockdown” hekelkombers kan gewen word deur ‘n pak A4 afrolpapier  aan Callies te skenk.  Elke pak papier gee jou 5 kaartjies in die gelukkige trekking. 

Papier kan by die kantoor afgelewer word.  Die kompetisie sluit 30 September. 

Deel asseblief met jou vriende. 

Vir inligting skakel  –  0794908457.