Ons onderwysers staar erge salarisverlagings of selfs afleggings in die gesig.
MAAR DAAR IS HOOP! U kan help deur ons fondsinsameling op Saterdag 5 September 2020 te ondersteun om sodoende ons onderwysers te red van finansiële ondergang of om hul werk te verloor.

Raadpleeg die inligting onder Virtual Race

 

Virtual Race