Ouers neem asseblief kennis dat die inligtingsvorm wat beskikbaar is op die Webblad onder aflaaibare dokumente, slegs vir voornemende Gr. 8 leerlinge (nadat aanlynregistrasie voltooi is) en vir nuwe voornemende leerlinge in die ander grade is. Herregistrasievorms vir volgende jaar sal later in die jaar uitgestuur word.