Baie geluk aan Me. le Roux met die puik prestasie. Haar Gr. 12-leerlinge behaal 3de plek in die Gauteng Wes-distrik in Afrikaans Huistaal met ‘n gemiddels van 63,5% en 2 onderskeidings.