Baie geluk aan Jeffrey Barnard wat vir die Rams Rugbyklub speel en gekies is vir die IPT Goue Leeus -span wat vanaf 22 – 28 September aan ‘n internasionale toernooi by Hoërskool Marais Viljoen deelgeneem het.