Baie geluk aan Gordon du Plessis wat met die afgelope Kunsfees die volgende toekennings ontvang het:

 

Medaljewenner:  Fotografie afdeling
2 Meriete sertifikate
8 Goud sertifikate
En 2 Silwer sertifikate