Baie geluk aan die 0/14 Netbalspan en hulle afrigter Me. B. Holton wat ‘n 3de plek behaal het in die reeks. Die span het in die reeks teen 0/15-spanne gespeel en het dus baie goed gevaar. In die finaal het hulle 2 van hulle wedstryde gewen en 2 verloor.