Baie geluk aan OD Britz wat die afgelope naweek aan die Quadrangular Seuns 0/15 toernooi deelgeneem het. Hy het al sy wedstryde gewen het en 5 voëltjies aangeteken.

OD Britz