Baie geluk aan die Gr. 8-leerlinge: Clarice Doran, Tshegofatso Mahama en Londile Ncube wat deelgeneem aan die Ekonomiese Bestuurswetenskappe olimpiade. Hulle het ‘n 2de plek behaal in die Distrik.

 

Clarice Doran, Tshegofatso Mahama en Londile Ncube