Baie geluk aan die Koor wat deelgeneem het by RACA Eisteddfod en ‘n Diamanttoekenning (95-100%) ontvang het tydens die kompetisie.