Tydens ‘n Vriendskaplike skaaktoernooi tussen Callies, Potch Boys High en Ventersdorp het die volgende spelers baie goed gevaar:

Morné van Heerden & Buliswa Mahalela (Goud)

Kapano Sello & Luke Gowar  (Silwer)

 

Luke Gowar & Kapano Sello (Silwer)
Buliswa Mahalela (Goud)
Morné van Heerden (Goud)