Prestasies 2019 seisoen:

Wenners van die Twizza Super 8 liga

Jomo liga poel wenners

Jomo liga uitspele, maar verloor ongelukkig.

 

In die 3de termyn verteenwoordig die span die Goue Leeus in die Noord-Vaal Inter-provinsiale liga. Die span sal teen ‘n 0/15 span te staan kom.

0/14 Netbalspan