Gedurende 23-25 Junie het OD Brits deelgeneem aan die Gholf “RSA Dimension Data” Seuns 0/15 toernooi wat plaasgevind het by Fancourt in George. Gedurende die toernooi het OD ‘n algehele 8ste plek behaal. Baie geluk.

 

OD Brits