Cheslyn Jacobs is aangewys as Streeks B-divisie dameskampioen in Noordwes by die “Champion of Champions” toernooi. Sy wen ook die SA Nomads 2019 dogters B-divisie. Cheslyn het met die pragtige prestasies haar SA klere verwerf.   Baie geluk.

 

Cheslyn Jacobs