Ouers moet asseblief kennis neem dat die aanlyn-aansoeke vir Gr. 8 & Gr. 1 2020 op 20 Mei 2019 om 08:00 sal begin tot 22 Julie om 24:00.

Dokumente wat benodig word vir die registrasie is: Ouers/Wettige voogde ID’s, Bewys van adres, Geboortesertifikaat van leerling, Nuutste rapport, Bewys van broer/suster in die skool as die opsie gebruik word, Kliniekkaart (slegs vir Gr. 1).

 

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/aanlyn-aansoeke-vir-gautengse-skole-uitgestel/