Baie geluk aan Me. Isabel Rademan en haar verloofde Mnr Morné Jansen wat die afgelope naweek die “Two Oceans Trail” wedloop oor 24km voltooi het.

 

 

Mnr. Morné Jansen & Me Isabel Rademan