Pedrie Coetzee en Wian van der Westhuizen twee van ons 1ste Span spelers is gekies vir die o/19 Presidentspan wat die afgelope naweek deelgeneem het aan die St John’s Easter Festival.

Wian van der Westhuizen & Pedrie Coetzee
o/19 Presidentspan