Drie spelers is gekies vir die Leeus Rugby Unie se President XV-tal en sal gedurende Paasnaweek deelneem aan die “Easter Festival”.

Die sterre is die o/19-spelers Pedrie Coetzee en Wian van der Westhuizen wat sal speel by St. Johns College in Johannesburg. En die o/16-speler Jeffrey Barnard speel in die toernooi wat plaasvind by Jeppe High.

 

Pedrie Coetzee – o/19
Wian van der Westhuizen – o/19
Jeffrey Barnard – o/16