18 Van ons atlete het gekwalifiseer om aan D2-kampioenskappe wat op Saterdag 23 Februarie plaasgevind het te gaan deelneem. Tydens die kampioenskap het Dorian Freeman gekwalifiseer vir die Suid Gauteng kampioenskappe in o/17 Spiesgooi.

 

Dorian Freeman