Baie geluk aan die o/14- en 1ste Netbalspan wat al hulle eerste Super 8 wedstryde gewen het.

o/14 vs o/15

Callies 13 vs Steelcrest 3

Callies 17 vs Die Anker 5

Callies 10 vs Allen Glen 4

1ste Span

Callies 19 vs Steelcrest 7

Callies 35 vs Die Anker 7

Callies 22 vs Allen Glen 8