Baie geluk aan die o/14 rugbyspan wat die afgelope naweek in hulle eerste Super 8-wedstryd afgereken het met Hoërskool Die Anker met ‘n telling van 44-0.