20190121_074610

 

Ons is trots daarop dat Hoërskool Carletonville R60 000 van AgloGold Ashanti ontvang het nadat Roelien van der Merwe aangewys is as die Topleerder in Merafong vir 2018.

Hiermee ons opregte dank aan Anglogold Ashanti vir die ruim skenking aan Hoërskool Carletonville.

20190121_074642

IMG-20190118-WA0016