Baie geluk aan Roelien van der Merwe wat aangewys is as die Toppresteerder in Merafong vir 2018. Sy het ‘n alles insluitende beurs van R90 000 van AgloGold Ashanti en ‘n skootrekenaar van Sibanye Gold ontvang.

 

.facebook_1547893792849
 Roelien van der Merwe

  .facebook_1547893829225