Roelien van der Merwe

 

 

  1.  Roelien van der Merwe (85,57%)

Onderskeidings – Afrikaans Huistaal, Engels Eerste addisionele Taal, Wiskundige Geletterdheid, Lewensoriëntering, Rekenaartoepassings Tegnologie, Verbruikerstudies en Ingenieursgrafika en Ontwerp

 

Onalerona Leotlela

 

 

2.  Leotlela Onalerona (81,14%)

Onderskeidings – Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Rekeningkunde en Fisiese Wetenskappe

 

Anneke Froma

 

3.  Anneke Froma (77%)

Onderskeidings – Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskundige Geletterdheid en Toerisme

 

 

Connor Doran

 

 

4.  Connor Doran (74,43%)

Onderskeidings – Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Rekeningkunde en Ingenieursgrafika en Ontwerp

 

Suné Lewitton

 

 

4.  Suné Lewitton (74,43%)

Onderskeidings – Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering en Rekeningkunde

 

12C-028

 

 

5.  Michel Matusse (73,29%)

Onderskeidings – Wiskundige Geletterdheid en Geografie

12B-008

 

 

 

6.  Jolene Gunther (73%)

Onderskeidings – Lewensoriëntering

12C-020

 

 

 

 

7.  Thato Ntlhare (71,29%)

Onderskeidings – Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Rekeningkunde

12C-007

 

 

 

8.  Nicole Nagel (70,29%)

Onderskeidings – Engels Eerste Addisionele Taal en Lewensoriëntering

 

12C-012

 

 

 

9.  Jaundré Oosthuizen (69,14%)

Onderskeidings – Ingenieursgrafika en Ontwerp

 

12B-007

 

10.  Zanna-Lee Jacobs (68,43%)

 

 

 

 

 

 

Die slaagsyfer van Hoërskool Carletonville is 97,5% met 3 leerders wat nie geslaag het nie.

A’s 38
B’s 115
C’s 197
Graadstudies 70
Diploma 45
Hoër sertifikaat 3