Die koor vaar die afgelope jaar weereens baie goed in die kompetisies waaraan hulle deelneem.

By die Carletonville Kunstefees ontvang hulle Goud en by die RACA eisteddfod in Randfontein Platinum.

IMG_4406

  IMG_4413

 

 

 

 

 

Die Spreekkoor het gedurende die Carletonville Kunstefees SilwerIMG_4802 ontvang.

 

IMG_4789