Hoërskool Carletonville se Afrikaanse Toneelgroep het die jaar weer fantasties gevaar met hulle toneel: Matriekvakansie deur M. Laubscher.

 

Tydens die ATKV-Tienertoneelkompetisie ontvang die groep 4 sertifikate:

IMG_4526.1
Donne du Toit

Brons:

Amika Fourie – Beligting

Donne du Toit – Spel

Micaela Schreüder – Verhoogbestuurder

Silwer:

Ilze-Marie Oosthuizen – Klank

 

Tydens die Carletonville Kunstefees ontvang die toneelgroep goud as Beste Toneel vir 2018

 

Tydens RACA (Randfontein eisteddfod) ontvang hulle ‘n Platinumtoekenning (90 – 94%)

IMG_4441

  IMG_4513IMG_4447 IMG_4464IMG_4436