Baie dankie aan Rotara skool se Senior Leerlinge wat Callies besoek het om aan al die Gr. 12 leerlinge ‘n handgemaakte boekmerk te gee en hulle sterkte toe te wens vir die finale eksamen.

 

FB_IMG_1536253305651 FB_IMG_1536253313691 FB_IMG_1536253320239 FB_IMG_1536253334650 FB_IMG_1536253346909 FB_IMG_1536253355600